LBRY Block Explorer

LBRY Claims • nbha-national-barrel-racing-championship

1c522eafe67f6b691795c17b4c4b695f125c6f78

Published By
Anonymous
Created On
1 Sep 2023 19:15:27 UTC
Transaction ID
Cost
Safe for Work
Free
Yes
NBHA National Barrel Racing Championship 2023
Wie gaan 2023 se kampioen wees? Die nasionale vaatjieresies (barrel racing) kampioenskappe vind Saterdag 2 September 2023 plaas net buitekant Ermelo op die AKACHETA perdestoet plaas.

Die kampioenskappe sal ook deel uitmaak van 'n Lentefees wat op die dag aangebied word en almal is welkom. Daar is baie vermaak, eetgoed en drinkgoed vir almal. Kaartjies kan by die hekke gekoop word.

Wat se aktiwiteite sal plaasvind?
- Die uitdunne gebeur in die voormiddag en die finale sal in die laat agtermiddag plaasvind waartydens die 2023 kampioen gekroon sal word.

Dit is iets om nie te mis nie. Die motorfietse gaan ook met die perde kompeteer - kom kyk.
- Dan is daar ook Boeresports, Ponieritte, lekker musiek en vele meer.
Kontakpersone is:
- Charlene 082 041 2268
- Melissa 072 443 5011
#boermedia #nbha

https://www.youtube.com/watch?v=VLY388TcwtA
Author
Content Type
Unspecified
video/mp4
Language
Open in LBRY