LBRY Block Explorer

LBRY Claims • ernie-rex-die-toekoms-geopenbaar-gee-my

a8c5399ebdd8f0907282aa0b63d09079b23a1509

Published By
Anonymous
Created On
20 Jan 2021 07:32:45 UTC
Transaction ID
Cost
Safe for Work
Free
Yes
Ernie Rex - Die Toekoms Geopenbaar - Gee My Die Bybel (Lesing 1)
Kry volledige 2018 reeks hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/?product=gee-my-die-bybel-net-die-bybel-deur-ernie-rex

Besoek AD Africa webtuiste: https://amazingdiscoveries.co.za

Lesing 1 van die reeks "Gee My Die Bybel" aangebied deur Ernie Rex
DVD's beskikbaar by:
dvd @ amazingdiscoveries.co.za
072 500 3934
Koop Aanlyn by:
https://store.amazingdiscoveries.co.za
AFRIKA BESTELLINGS ALLEEN

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel!

Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende:
Wat hou die toekoms vir ons in?
Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie porfesieë verstaan?
Wie of wat is die klein horinkie?
Wie of wat is die dier uit die see?
Wie of wat is die dier uit die aarde?
Kan die boek Openbaring verstaan word?
Wat is die betekenis van die woorde "Vrou" en "Draak" in Openbaring?
Gaan Jesus weer kom en wat gaan die tekens wees voor Sy wederkoms?
Hoe gaan hierdie wewederkoms plaasvind?
Hoe naby is ons al aan die wederkoms?
Wanneer vind die 1000 jaar of millenium plaas?
Wat gebeur as jy sterwe?
Is die siel onsterflik?
Moet ons nog die Bybelse Sabbat hou?
Word ons verlos deur die wet of genade?
Bestaan die wet van God nog, of is dit dalk aan die kruis genael?
Hoe kan ons vals profete en misleiding uitken in hierdie laaste dae?
Moet ons gedoop word, en hoe en wanneer moet ons dit doen?
Onderdompeling of besprinkeling - wat sê die Bybel?

En antwoorde op nog vele meer vrae waarmee ons almal worstel in die tye waarin ons tans leef. Sien hoe die wederkoms van Jesus baie naby en voor die deur is.

Ontdek antwoorde op hierdie vrae uit die Bybel, en die Bybel alleen.

"Subscribe" by ons kanaal en word dan dadelik in kennis gestel sodra ons 'n nuwe video oplaai. Gebruik die skakel hieronder.
http://www.youtube.com/c/AmazingDiscoveriesAfrica?sub_confirmation=1

https://www.youtube.com/watch?v=eIMvjEbfwps
Author
Content Type
Unspecified
video/mp4
Language
Open in LBRY